House For Sale in Brackenfell, Cape Town

ref# 2110
Share
Asking Price : R 2 650 000 (168 789 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Western Cape City:Cape Town Suburb:Brackenfell Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:2 Erf Size: ± 627 m2 Floor Size: ± 260m2 Rates:R 641 p/m

select a 2nd currency

Pragtige huis met spasie en asemrowende uitsig !!!!

Pragtige huis met min onderhoud en alles wat jou hart begeer....baie spasie met pragtige uitsig in n baie stil area. Baie parkeerplek en super netjies....ook n aparte kamer met sy eie ingang of kantoor.
Beslis die moeite werd om te kom kyk.